Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddy Out

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eddy Out is 'n luukse dubbelverdiepinghuis in Heroldsbaai, 'n pragtige en amper weggesteekte baai op die Tuinroete. Die selfsorghuis is perfek vir 'n gesin van 6 en is ten volle toegerus vir selfsorg. Kom kuier gerus en ontspan terwyl die uitsig jou asem wegslaan.

Daar is 'n lieflike sitkamer op die onderste verdieping wat na die houtdek met 'n swembad lei. In die sitkamer is gemaklike banke, 'n TV en eetarea. Daar is ook 'n aparte TV-kamer met volledige DStv op die boonste verdieping. Daar is ook 'n lekker beskutte braai-area wat ook oopgemaak kan word en na die dek lei. Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Veselinternet is beskikbaar.

Daar is 3 slaapkamers in die ruim huis en elkeen spog met 'n balkon en 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met bad, asook 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer hert 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en in 'n dubbelmotorhuis. 'n Alarmstelsel is ook in die huis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Eddy Out sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Eddy Out
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Ligging

  • Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eddy Out het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fea5ac020f2c535f0a124d1b5c44a23057a742dceea6895b984b58546ec79bff8236bd7460353bb3f4117326c7e5f46b91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Vaalkom Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04979526135 22.398326722075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem