Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edel Haus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Constantia-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Edel Haus bied luukse en gerieflike verblyf in 'n selfsorghuis met 'n groot lowerryke tuin en uitsigte op die berg. Die eiendom is op die Constantia-wynroete geleë en is naby winkels, gholfbane en gimnasiums. Edel Haus is op 'n residensiële perseel van sowat 'n hektaar waar die ook eienaars woon, en is heeltemal apart met toegang vanaf verskillende strate.

Daar is 3 slaapkamers in die huis, asook as 'n vierde slaapkamer en 'n badkamer wat vanaf die binnehof lei. Die huis het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kaste en 'n groot en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Dié 2 kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die vierde slaapkamer wat vanaf die binnehof lei het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer het perkallinne, handdoeke, 'n haardroër en oorgenoeg kaste.

Die sitkamer het 'n uitsig oor die tuin, skuifdeure wat na die tuin lei, 'n TV met DStv en WiFi. Die kombuis is toegerus met kliptoonbanke, 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Daar is 2 stoepareas vir buite-vermaak, 'n gedeelde swembad, draagbare braaigeriewe, sonstoele, sambrele, stoele en tafels vir ontspanning vir die hele gesin. Die veilige dubbelmotorhuis werk met 'n afstandbeheer en lei direk na die huis. Die huis is veilig met 'n alarmstelsel, diefwering en sekuriteit vir alle skuifdeure.

Die verblyf is 8,7 km vanaf die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, 20,9 km vanaf die V&A Waterfront en 22,2 km vanaf die Tafelberg-kabelbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Edel Haus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Klein Constantia-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Constantia-weg 11, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe277e54604d68ecaed76576dfa78ac9db78cf5fd0535ab83cc4036eb45d4f3c4c0d51387d4a2184b0024c51421ae947ec2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 Klein Constantia Road Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0338176 18.4334002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem