LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edelweiss | LekkeSlaap
+10

Edelweiss

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 264, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edelweiss is ‘n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Rietfontein, Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlik en kulturele trekpleisters, asook historiese geboue en museums.

Dié eenheid beskik oor 1 kamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer het ‘n dubbelbed en die badkamer het ‘n stort. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoofplaat, mikrogolf en ketel. Die leefarea het ‘n sitarea en ‘n etenstafel vir 3. Dit lei na ‘n privaat stoep en daar is ook ‘n braai-area.

Pretoria bied verskeie doendinge en trekpleisters, soos perdry-roetes by die Voortrekkermonument, wildkyk in verskeie wildreservate, gholfklubs en restaurante. Dis ook naby universiteite en hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by Edelweiss sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Edelweiss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 13de Laan 264, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Edelweiss het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 264, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuqLZU8UxgWnCDbwsY0h8KqmjmeG3HbGgMwJi4gdYFJ5jPABvT4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R320  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 264 13th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.727532117535 28.211782346325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!