Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edelweiss B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edelweiss B&B is halfpad tussen Kaapstad en Gauteng en is naby die groot Gariepdam. Dit is ook net 5 km vanaf die N1.

Verblyf is beskikbaar in 2 volledig toegeruste kothuise met slaapplek vir 6 gaste en 3 Dubbelkamers.

Die selfsorgkothuise het elk 'n kombuis met 'n oond, stoof, yskas en mikrogolf. Elke kothuis het ook 'n sitarea met 'n TV en 'n stoep met braaigeriewe.

Die Dubbelkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite insluitend seiljagvaarte, visvang, rolbal, swem en 'n uitstappie na die Natuurreservaat kan gereël word op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 85 resensies vir Edelweiss B&B
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Edelweiss B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODVmZjQyLWQ2ODQtNGZhNi1iYTM5LTIzMmUwNTk0NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 85 5 1 4 43 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595546994896 25.493122632294