LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edelweiss | LekkeSlaap
+10

Edelweiss

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Edelweiss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Lekker rustige, behulpsame en gasvrye blyplek.

Diens is uitstekend. Baie behulpsaam. Rustige verblyf.

Ena R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, rustig en baie veilig.

Ek sal weer daar bly, sou ek weer in Pretoria oornag.

Edelweiss's terugvoer

Baie dankie Ena, ek is baie bly as julle lekker gebly het.

Edelweiss
Ilse M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ons is vriendelik en baie gasvry ontvang. Die plek was netjies en presies wat ons nodig gehad het. Sal dit kan aanbeveel vir toekomstige gaste. Dankie aan ons gashere wat ons so tuis laat voel het.

Edelweiss's terugvoer

Baie dankie, ek is bly as julle lekker gebly het.

Edelweiss
Nico C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Enkelreisiger

Ervaar om te waardeer!

Andries en Hendrik is fantastiese eienaar bestuurders, behulpsaam, bedagsaam en doen moeite om jou welkom te laat voel. Plek was skoon en netjies en die klein goedjies op die perseel voel soos jou eie tuiste. Dankie julle, julle sal my weer sien!

Edelweiss's terugvoer

Hartlik welkom Nico

Edelweiss
Anneke C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en vriendelik verwelkom.

Vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar oornag.

Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 264, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuqLZU8UxgWnCDbwsY0h8KqmjmeG3HbGgMwJi4gdYFJ5jPABvT4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R320  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 264 13th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.727532117535 28.211782346325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!