Eden
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marketstraat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden is 'n luukse selfsorgeenheid wat ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers is. Dit is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie Clarens. Dit is net 200 m vanaf die besige dorpsplein af, waar daar 'n verskeidenheid restaurante, winkels, galerye en avontuur-aktiwiteite vir adrenalienverslaafdes is.
Verblyf word gebied in die Standaard Koninginateljee-eenheid, 'n Standaardeenheid met 2 enkelbeddens of 'n Deluxe-eenslaapkamereenheid. Elke eenheid het 'n volledige badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eenhede het elkeen ook kraakvars, wit linne, skoon handdoeke en ekstra komberse vir koue nagte. Gaste kan 'n fliek kyk of sportwedstryde kyk aangesien elke eenheid 'n TV met die gastehuispakket-DStv en gratis WiFi het.
Eden het lieflike onderdakstoepe met braaigeriewe waar gaste kan sit, ontspan en die pragtige berguitsigte waardeer.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Marketstraat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Eden het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marketstraat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom