Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 58

Eden Dunes 58
Vanaf R780
R780 R702
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Volledige DStv-pakket.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat DStv vanaf Junie 2024 gekanselleer sal word en dat Netflix beskikbaar sal wees, asook onbeperkte WiFi. Gaste sal met hul eie wagwoorde en toegangskodes kan aanmeld.

Die aantal gaste in die eenheid mag nie die aantal wat met bespreking bevestig is, oorskry nie.
'n Administrasiefooi van R500 is kontant betaalbaar met aankoms (hierdie bedrag is nie by die kwotasie ingesluit nie). Dit sluit 'n administrasie-, wasgoed- en skoonmaakfooi vir na vertrek in.
Die eenheid het nie 'n skoonmaakdiens nie, maar skoonmaakdienste kan met aankoms gereel word teen ekstra koste en terme.
Besprekings korter as die minimumverblyftydperk in die tariewe genoem, sal onderhewig wees aan 'n bybetaling.
'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. Indien gaste langer nodig het om die deposito te betaal, sal dit oorweeg word. Die balans is 3 dae voor aankoms betaalbaar.
Doen gerus navraag oor afslag of aanbiedings vir verblyf van 10 dae of langer (net buite spitsseisoen).
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Geen kredietkaartgeriewe, slegs bankoorplasings.
Alle linne, duvets en kussings word voorsien. Bring asb. jou eie badhanddoeke, swemhanddoeke en toiletware saam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyers-straat, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZWU5YjhlLWZjNjctNGI1Yi05ZDBiLTY3YjhlNTIwYWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Albert Meyers Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.80839791924 30.41101607762