Eden Dunes A

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 17 Feb 2020.

Beskrywing

Eden Dunes A is 'n selfsorgwoonstel wat in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal, geleë is. Shelly Beach se naam is vreeslik gepas danksy die duisende pragtige skulpies wat hooggety op die strande uitspel. Dié vakansiebestemming bied verskeie goue strande, vriendelike inwoners, eindelose watersportgeleenthede en fantastiese duikplekke.

Hierdie grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en daar is slaapplek vir 8 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koniningrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is nog 'n stapelbed in die eetkamerarea. Die en suite-badkamer bied 'n stort en 'n bad, terwyl die tweede hoofslaapkamer 'n bad bevat. Daar is lugversorging in beide slaapkamers.

Die woonstel het ook 'n kombuis-, sitkamer- en eetkamerarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief beskikbaar. Die eetkamerarea het sitplek vir 8 mense en die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n TV met volle DStv. Daar is plafonwaaiers regdeur die vertrek.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en daar is oop parkeerplekke vir 2 voertuie agter die outomatiese hek. Parkeerplek vir 'n sleepwa/boot is teen 'n daaglikse fooi beskikbaar en moet vooraf bespreek word. Gaste moet asb. navraag hieroor doen, aangesien dit nie by die tarief ingesluit is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Dunes A sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Dunes A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 064 R709 per nag (plek vir 8)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 17 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za