Eden Dunes B

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 17 Feb 2020.

Beskrywing

Eden Dunes B is ’n selfsorgwoonstel in Shelly Beach, ’n klein kusdorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiscuskus. Shelly Beach is vernoem na die duisende pragtige seeskulpe wat na hooggety op die strand uitspoel, en dit bied ’n oorvloed goue strande, vriendelike plaaslike inwoners, eindelose watersports en fantastiese duikplekke.

Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en daar is ’n stapelbed in die eetarea. Die hoofbadkamer het ’n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is plafonwaaiers in die hele woonstel.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en daar is ’n oop parkeerplek vir 1 voertuig agter ’n outomatiese hek. ’n Addisionele parkeerplek kan teen ’n ekstra fooi gereël word. Daar is parkeerplek vir 'n waentjie/boot en moet vooraf bespreek word teen 'n ekstra tarief. Gaste moet asb. navraag oor die tarief doen aangesien dit nie by die daaglikse tarief ingesluit word nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Dunes B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Dunes B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 064 R709 per nag (plek vir 6)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 17 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za