Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden East

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Eden East
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bongani D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani D
Saam met vriende

Perfect gateway place.

We had a fabulous weekend, thank you Eden East.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Levan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levan P
Saam met vriende

Excellent place for vacation.

Good, clean environment and a perfect host on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus G
Saam met vriende

Die is 'n fantastiese plek! Mooi, netjies, veilig en die beste see-uitsig ooit.

Ons het baie welkom gevoel deur eienaars en die huis het alles wat mens nodig het met 'n pragtige see uitsig, rustige omgewing, naby strand, wonderlik vir 2 gesinne of een groot familie. Sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constanze V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constanze V

Ontspannend.

Baie lekker huis, ruim en gesellig. Snoekertafel 'n lekker afleiding. Pragtige tuin en toegang na strand. Heerlike strandjie sommer naby om die see te beleef. Ifafa en Mtwalume naaste swemstrande. As jy wil wegkom van baie mense en rus, is die jou plek. Lugversorging in meeste kamers. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ndumiso M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndumiso M
Saam met vriende

Perfect place for some peace of mind.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden East se terugvoer

Dear Ndumiso

I am so happy you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Eden East
Ashlyn N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlyn N
Saam met vriende

Worth it.

Very peaceful and relaxing stay, will definitely be back with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorin G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lorin G
Saam met vriende

Well worth it.

Stunning home with a massive yard. It was the best experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie J
Gesin met klein kinders

Regtig 'n baie lekker vakansieplek.

Perfek vir 'n familie of vriende. Ligging is fantasties. Naby genoeg aan al die groter plekke, maar tog ver genoeg sodat jy kan rustig wees. Baie privaat op 'n massiewe erf, voel soos jou eie seehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam L
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim, bekostigbare akkommodasie. Sal weer terugkeer.

Baie mooi huis naby die see. Mooiste see-uitsig vanaf die patio. Jy bring net jou kos en klere, niks meer nodig as dit nie. Alarmstelsel ook in die motorhuis. Sal weer hierdie akkommodasie gebruik en Eden East hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 24, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60983fd8be53e7fe207c08392147d57a3fa6c9dd968b682eb4a93a298d63fdc793bad966073e663a167f98b6379f39a9a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 24 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.479007488594 30.637750257672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem