Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Eco Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springerbaai 33, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 385 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Eco Cottages bied 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Springerbaai, 'n eko-kusontwikkeling 11 km vanaf Boggomsbaai in die groter Mosselbaai-omgewing, geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad af. Dit is ook ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers. WiFi en DStv is ook beskikbaar.

Die ruim huis het 'n grasdak en gebruik sonkrag (met noodkragopwekker) en gas vir die stoof en warm water. Daar is 3 tot 4 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en onder spesiale omstandighede is daar 2 enkelbeddens in die boonste leefarea sodat slaapplek vir 8 gaste teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die huise het kaggels en 'n buitebraai.

Die kothuis word omring deur fynbos en daar is 'n oorvloed voëls en 'n hele paar boksoorte op die landgoed. Eden Eco Cottages – Springerbaai is stapafstand van die strand af met 'n houtpaadjie langs en die landgoed is net 20 minute se ry van Vleesbaai af en 28 km vanaf die middedorp van Mosselbaai. Die landgoed is omhein en daar is veiligsheidhekke wat lei na die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Eco Cottages sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Eden Eco Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Springerbaai 33, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden Eco Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 385
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 385
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springerbaai 33, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb317f63ab5c3567ea8d7cd1e02a868d12df620024c62d52d60022fffbf82bf82c70581a12d8e677e0b5430de8be272b6ddec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 385 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 33 Springerbay Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.252662815005 21.916606128216