Eden Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Eden Gardens is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste vloer in 'n sekuriteitskompleks in Benoni in Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir 4 gaste op soek na 'n gerieflike oorstaanplek na aan verskeie geriewe.

Die smaakvol ingerigte woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en sluit 'n wasmasjien in.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Beperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdak-patio met 'n tafel, stoele en ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Eden Gardens is 20 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Lughawe, winkelsentrums en sakegeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Gardens sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 R1 050 per nag (vir 4 mense)

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za