Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewood-weg 40, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden Guest Lodge is in Kempton Park. Eden Guest Lodge verskaf eksklusiewe akkommodasie vir die oordeelkundige sakeman of toeris.

Die 14 En suite-kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, radio, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het onbeperkte WiFi en seisoenale lugversorging.

Akkommodasie sluit B&B en aandete in. Elke maaltyd word spesiaal deur die sjef voorberei en sluit 'n heerlike nagereg in. Dit kan in die gesellige eetkamer geniet word en na die aandete kan jy by die kroeg of onder die lapa by die swembad ontspan.

Die kleurvolle tuin dra by tot die rustige atmosfeer met 'n swembad, trampolien, lapa, kroeg, pooltafel, veerpyltjies en 'n braaiplek.

Die gastehuis is sentraal geleë naby winkelsentrums en net 5 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dis maklik bereikbaar vanaf Midrand, Sandton, Johannesburg en Pretoria. 'n Gratis vervoerdiens vanaf die lughawe word deur die lodge verskaf. Volop en veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n paar motorafdakke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Eden Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rokewood-weg 40, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Eden Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewood-weg 40, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczYzE1NmU1LTQzMjktNDYxZS04YzRiLTMwOTY3ZmJjOTM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 40 Rokewood Road Pomona 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.086791430836 28.272684734132