Tergniet Akkommodasie by Eden Island | LekkeSlaap
+11

Eden Island

1 resensie
Selfsorg
Boonste verdieping
Vanaf R2 100
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die boonste vloer, dit beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer beskik oor 2 driekwartbeddens. Kamer 2 en 3 deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die ooppplan-leefarea en -eetarea bied oorgenoeg sitplek en gemaklike rusbanke. 'n TV met DStv-toegang is beskikbaar, gaste moet net hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele, bankies en braaigeriewe en dit bied uitsigte oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 10, Tergniet, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkNTllMjc0LTg5NjAtNDkyMC1iYjc1LWE1ZjRiNTE5NGM4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 10 Swart Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0729423427 22.182698429024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za