Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 125

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden On The Bay 125 is 'n selfsorgwoonstel wat in die leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big bay geleë is. Die omgewing is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area wil besoek. Die goue strand is ideaal vir watersportsoorte soos windplankry en vlieërplankry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, inkopies, voetslaan en uiteet ook naby die eenheid beskikbaar is.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks wat 'n uitsig op Tafelberg bied. Die kompleks bied ook restaurante, wegneemeetplekke en verskeie ander winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n koffiemasjien wat met kapsules werk, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitarea 'n rusbank met sitplek vir 3 gaste, 'n enkelsitbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Die woonstel het 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die Eden on the Bay-kompleks bied 24 uur parkeerplek met toegangsbeheer en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden On The Bay 125 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Eden On The Bay 125
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Ligging

  • Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 125 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZWE2YmQ3LTIzNDAtNDQwYy05ZmNiLTkyMmRlMDNmM2VlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791943228502 18.457642793655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem