Eden on the Bay 128

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay 128 is 'n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en slegs 'n rit ver vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander basiese toebehore.

Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ’n balkon. Die kompleks het veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n paar restaurante, 'n kroeg en ’n Pick n Pay.

Die kompleks is sowat 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay 128 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 128 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false