Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 167

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 535 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden On The Bay 167 is 'n elegante, private selfsorgwoonstel wat in die Eden on the Bay winkel- en leefstylsentrum in Big Bay, Bloubergstrand geleë is. Ons het die perfekte ligging: binne 'n veilige kompleks, naby die Atlantiese Oseaan met 'n uitsig op die luisterryke Tafelberg!

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat net 'n stort het.

Die kombuis het werksoppervlaktes met granietblaaie en is volledig toegerus met 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien-tuimeldroër-kombinasie, 'n ingeboude oond en 'n stoof. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense. Die sitarea is luuks gemeubileer en bied uitsigte oor die see, 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix, en toegang tot 'n groot, veilige patio-area wat kan toesluit. Gaste het ook toegang tot onderdak-parkeerplek.

Big Bay is 'n gewilde, moderne metropool wat uitkyk oor die pragtige Weskus van Kaapstad. Daar is pragtige uitsigte oor die see, op Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Die bedrywige Eden on the Bay-promenade is ook hier wat veral vir toeriste 'n trekpleister is. Hier in Big Bay is daar hope pret en plesier wat wag!

Slaapplek

’n Bespreking by Eden On The Bay 167 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Eden On The Bay 167
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Ligging

  • Cormorant-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 167 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 535
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 535
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3YTk0MjNkLWMwMTgtNDM4OC1iZDhkLTM5MDMwMWIwZDIwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 535 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792825260014 18.457916227509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem