Eden on the bay 173B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the bay 173B is 'n luukse selfsorgwoonstel in die veilige kompleks, Eden on the Bay in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger op soek is na gerieflike verblyf met 'n vakansie-atmosfeer by die strand naby restaurante.

Eden on the bay 173B is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 mense. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die oopplan-woonkamer het 'n lieflike leerbank, pragtige meubels, en 'n slaapbank vir 1 kind kan vooraf gereël word. Dié kamer lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. DStv en WiFi is beskikbaar en veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Die strand is gewild onder vlieërbranderryers en ander watersportliefhebbers en bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Die woonstel is op die MyCiTi-busroete na die V&A Waterfront en die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the bay 173B sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 173B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za