Big Bay Akkommodasie by Eden on the Bay 203 | LekkeSlaap
+7
+7

Eden on the Bay 203

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Stay at Eden on the Bay 203 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, besige kompleks in Big Bay. Die kompleks is naby die strand en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die oopplan-leefarea het 'n dubbelslaapbank vir die derde en vierde gas om op te slaap. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof.

Die aangrensende leefarea het ook 'n TV met Netflix-kyk, en lei na 'n privaat balkon wat in die verte 'n lieflike uitsig oor die omgewing en Tafelberg bied. Gratis WiFi is ook in die woonstel beskikbaar.

Die kompleks spog ook met veilige ondergrondse parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n paar restaurante en 'n kroeg, winkels en 'n Pick n Pay-supermark. Boonop is die kompleks ongeveer 27 km van Kaapstad se middestad af, en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden on the Bay 203 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0327ed0c61e6309386a19f3d96a523b2529a2f89e42b63ff5e292744a107fb30ae12b4d0c5f6f01e3f050236aedd69edfbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 5 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.792698884585 18.458600342274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za