Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 211

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden on the Bay 211 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n woonbuurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die perfekte plek vir gaste wat Kaapstad of die omliggende omgewing besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge in die omgewing sluit in vierwielmotorfietsry en voetslaanroetes.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks wat oor die Big Bay-strand uitkyk en 'n lieflike uitsig op Tafelberg het. Die kompleks bied ook restaurante, kitskos-restaurante en verskeie ander winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer het lessenaarspasie en 2 rusbanke wat omskep kan word in slaapbanke vir kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon wat 'n etenstafel het met sitplek vir 6, 'n sonstoel en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden on the Bay 211 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Eden on the Bay 211
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 211 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ZT8gdatT78myIRfJSeqb3QPwCoeV6xIJj363HizBcp8UZuANa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Sir David Baird Dr & Otto du Plessis Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.79306524712 18.457963994582