Eden On The Bay 216

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 216 is in die hartjie van Big Bay geleë en bied 'n ruim woonstel binne stapafstand vanaf verskeie doendinge in die omgewing.

Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n toegeruste kombuis, -sitarea en -eetarea. Die sitarea het 'n groot platskerm-TV met DStv en lei na 'n groot balkon.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

Big Bay is 'n gewilde en moderne metropool wat oor die Weskus van Kaapstad uitkyk en bied mooi uitsigte oor die see, op Tafelberg en in die verte, Robbeneiland. Big Bay huisves die Eden on the Bay-promenade met al sy besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden On The Bay 216 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 216 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 538 R1 231 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za