Big Bay Akkommodasie by Eden on the Bay Penthouse 217 | LekkeSlaap
+25
+25

Eden on the Bay Penthouse 217

  • Vanaf R1 178 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eden on the Bay Penthouse 217 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en ander besienswaardighede.

Hierdie smaakvol versierde woonstel is op die boonste vloer geleë en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is ingerig met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste.

Gaste kan ook lekker ontspan in die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv of op die balkon met uitsigte oor die kompleks en gedeeltelike see-uitsigte ook. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en Eden on the Bay 217 is stapafstand van die strand. Winkels, restaurante is naby die eenheid en gaste kan gratis fietse huur.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden on the Bay Penthouse 217 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Eden on the Bay Penthouse 217
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay Penthouse 217 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 178
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 178
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 178
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxS59FFUU8yCrzIoU2LAodHN5GEWxnlXxGdcuUQB2Qb6lN16SnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 178  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 Beach Estate Boulevard Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.792549150489 18.457907292065
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za