Eden On The Bay 245

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 245 bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die inkopies- en leefstyl-kompleks Eden on the Bay. Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante en die strand.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die gastebadkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer het 'n TV, 2 stoele en 'n rusbank.

Die leefarea lei uit op 'n balkon met 'n eetkamertafel, 4 stoele en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek. Daar is verskeie restaurante in die omgewing soos Primi Piatti, Saints Burger Joint, Moyo en Inside Lounge. Die kompleks bied toegang tot die bekende Big Bay-strand, 'n kuberkol vir branderplankryers en vlieërplankryers. Daar is ook 'n MyCiti-bushalte naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden On The Bay 245 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 245 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 230 R1 107 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af. Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespre[email protected]

// Hotjar AB false