Eden on the Bay 266

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 266 is ‘n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Blouberg bied verskeie doendinge, restaurante en ander trekpleisters, asook ‘n pragtige kuslyn met uitsigte op Robbeneiland en Tafelberg wat oor die Atlantiese Oseaan sigbaar is.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die Eden on the Bay-kompleks bied 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay 266 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 266 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 230 R1 107 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false