Eden on the Bay Studio 68B
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Eden on the Bay 68B, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden on the Bay Studio 68B is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die winkel- en leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big Bay, Bloubergstrand. Hierdie ligging is perfek vir diegene wat hou van watersport en spog met ongelooflike uitsigte oor die strandfront.
Dié kompakte woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Bababedjie is beskikbaar op versoek. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in die woonstel.
Die kombuisie is met basiese verhit- en eetgeriewe soos 'n ketel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele in die gang wat van die kombuisie na die slaapkamer lei.
Die kompleks het boetiekwinkels, restaurante en kruidenierswinkels. Daar is doendinge soos sweefski en branderplankry en gaste kan gratis fietse huur om mee rond te ry.
Slaapplek
’n Bespreking by Eden on the Bay Studio 68B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Eden on the Bay 68B, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden on the Bay Studio 68B het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Eden on the Bay 68B, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18