Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Family Unit 6 | LekkeSlaap
+18

Eden Palms Family Unit 6

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eden Palms Family Unit 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ballito. Dié eenheid is loopafstand van die strand af.

Eden Palms Family Apartment het slaapplek vir 6 gaste in 3 ruim slaapkamers, en daar is 3 badkamers en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond. Verder is die woonstel toegerus met 'n platskerm-TV met DStv, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, lugversorging en 'n waterfilter.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braaiplek. Kragopwekkers is beskikbaar in geval van 'n kragonderbreking.

Doendinge in die omgewing: swem, snorkel, branderplankry, visvang en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Palms Family Unit 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
3 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Eden Palms Family Unit 6
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Palms Family Unit 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTI3YTMwLWYwYzMtNDZlNC05NmIzLTFmM2U5YTJmMmZiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Main Road Shaka's Rock 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.512786566783 31.229318976402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za