Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Family Unit 6 | LekkeSlaap
+23

Eden Palms Family Unit 6

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Die maksimum aantal gaste wat die eenheid beset mag nie die aantal beddens oorskry nie. Almal wat gebruik maak van hierdie eenheid en geriewe doen dit op eie risiko en die eienaars en personeel van Eden Palms neem nie verantwoordelikheid vir beserings, diefstal of skade wat tydens hulle verblyf plaasvind nie.

'n Deposito van 50% sal die bespreking bevestig en die balans moet 1 week voor die inklokdatum betaal word.

Pryse is onderhewig aan verandering. 'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld in spitssiesoen en oor langnaweke. Die res van die jaar is die minimumverblyftydperk 1 nag.

Skoonmaakdienste is beskikbaar op Maandae, Woensdae en Vrydae. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste benodig, kan dit gereël word teen R180. Volledige DStv-pakket ingesluit. Handdoeke en linne word voorsien. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie. Rook is verbode in die eenhede.

Enige forex-betalings: die bankkostes sal dienooreenkomstig gehef word op die finale faktuur of van die deposito afgetrek word.
Enige kontantbetalings: die bankkostes sal dienooreenkomstig gehef word op die finale faktuur.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fa5a6f44519f17654028d0b0b24facd2ada817f17e5a1877fd56bfe465ba3bead4a2d9a6d3be8bbd59a4de01ea15ed1029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Main Road Shaka's Rock 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.512786566783 31.229318976402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za