Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Penthouse | LekkeSlaap
+18

Eden Palms Penthouse

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Die maksimum aantal gaste wat die eenheid beset, mag nie die aantal beddens oorskry nie. Alle gaste wat van die eenheid en sy geriewe gebruik maak, doen dit op eie risiko en die eienaars en personeel van Eden Palms aanvaar geen aanspreeklikheid vir beserings, diefstal of skade wat tydens verblyf mag voorkom nie.

'n Deposito van 50% is nodig om 'n bespreking te bevestig en die saldo is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar.

Pryse is onderhewig aan verandering. Gaste moet gedurende hoogseisoen en langnaweke 'n minimum 3 nagte bly. Die res van die jaar hoef gaste net 2 nagte te bly.

Skoonmaakdienste is op Maandae, Woensdae en Vrydae beskikbaar. Enige ekstra skoonmaakdienste beloop R180. DStv is ingesluit. Handdoeke en linne word voorsien. Die eenhede het elk 'n wasmasjiene en tuimeldroër indien vars handdoeke benodig word. Indien gaste enige skottelgoed na uitklok los of indien die huis of handdoeke te vuil is, sal gaste daarvoor betaal.

Geen geraas of hindernisse ná 21:00.

Rook is verbode in die eenhede.

Bankfooie vir enige forex-betaling sal op die finale faktuur aangedui word.
Bankfooie vir enige deposito's wat in kontant betaal word sal op die finale faktuur aangedui word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2915c10dae4c0a9a2826476f81dcb60f329c8f20bf32cb800b36313d5ae0f6c69e35a3f0a4c2855ab8c22e62bc0b2498e67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Main Road Shakas Rock 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.512703290917 31.229307550926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za