Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Penthouse | LekkeSlaap
+18

Eden Palms Penthouse

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Palms Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Ballito geleë is. Die eenheid is stapafstand van die strand.

Verblyf word aangebied vir 4 gaste in 2 slaapkamers, met 2 badkamers, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eenheid spog ook met gedeeltelike see-uitsigte vanuit die hoofslaapkamer, stoep en leefareas. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond. Ekstra geriewe sluit 'n plonspoel, platskerm-TV met DStv, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, lugversorging en waterfiltreersisteem in. 'n Gemeenskaplike swembad en braai-area is in die kompleks beskikbaar, en die kompleks het ook noodkragopwekkers indien daar 'n kragonderbreking sou wees. WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die omgewing te verken en deel te neem aan alles wat dit bied, insluitend swem, snorkel, branderplankry, visvang en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Palms Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Eden Palms Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Palms Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2915c10dae4c0a9a2826476f81dcb60f329c8f20bf32cb800b36313d5ae0f6c69e35a3f0a4c2855ab8c22e62bc0b2498e67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Main Road Shakas Rock 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.512703290917 31.229307550926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za