Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Unit 3 | LekkeSlaap
+9

Eden Palms Unit 3

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eden Palms Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is 150 m van die strand af waar daar 'n getypoel is wat ideaal is vir snorkel. Die swemstrande met lewensredders is sowat 1,6 km ver. Daar is 'n restaurant onder die kompleks met WiFi, 'n geriefswinkel, 'n kitsbank en 'n salon. Die lughawe is 22 km van die kompleks af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Katoenlinne en badhanddoeke word in albei slaapkamers voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, en in die sitkamer is daar 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv-kanale.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is ook 24 uur-sekuriteit op die perseel met 'n elektriese heining op die muur. Daar is ook kragopwekkers vir ingeval die elektrisiteit afgaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Palms Unit 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Eden Palms Unit 3
Netheid
4.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Palms Unit 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZN14W2LJgpwAhRvbkhXzxuoWGZaleCxx6zP3P07QwbOUp2PoZM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 2 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.51282 31.22927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za