Eden Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Park is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Hartenbos.

Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander een. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die sitakamer-area bestaan uit 'n leefkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die leefkamer lei na 'n balkon met 'n braai. Die woonstel is op die tweede vloer en is bereikbaar via 'n hysbak in die kompleks. Gaste het ook toegang tot 'n motorhuis en 1 oop parkeerplek.

Let asseblief op:
Ons voorsien linne, maar bring asseblief jou eie bad- en strandhanddoeke.
Bring ook jou eie dekodeerder en simkaart vir DStv (Single View).
Geen troeteldiere word in die woonstel of die kompleks toegelaat nie.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false