Eden Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Retreat is in Glenferness in Midrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, vriendegroep, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby Crowthorne en Kyalami Corner met verskeie winkels en restaurante.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede. Daar is 2 ateljeewoonstelle, 'n tuinkothuis en 2 gesinseenhede. Elke eenheid het 'n kombuisie, privaat badkamer en gratis WiFi.

In ooreenstemming met die eko-verantwoordelikheid tydens die droogte in die Hoëveld het al die badkamers 'n stort en nie 'n bad nie.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar en daar is meer as genoeg parkeerplek vir perdesleepwaens.

Reëlings rakende addisionele behuising vir 'n stalkneg of personeel wat na 'n perdry-funksie na Kyalami reis kan gemaak word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false