Eden Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lieflike 2 slaapkamereenheid op die grondvloer met direkte toegang tot die strand. Slaap 6 mense. Volledig toegerus met braaiplek, swembad, see-uitsig van 180º. Die eenheid is baie veilig met 24 uur-wagte op die perseel. Naby al die hoofwinkels, vermaak insluitende 12 filmteaters, ysskaats, bingo, restaurante en baie winkels. DStv met alle kanale. Eenheid bestaan uit 1 dubbelbed en 4 enkelbeddens - word op 'n daaglikse basis gediens behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.

Daar is 'n see-uitsig van 180º en die kompleks het 'n swembad en 'n volledig toegeruste braaiplek. Die perfekte plek om 'n rustige vakansie in 'n veilige, mooi omgewing te hê.

Naby al die hoofwinkels, vermaak sluit in 12 filmteaters, ysskaats, bingo, restaurante en baie winkels.

Geen bad- of swemhanddoeke word voorsien nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Sands sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za