Eden Sands 102

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Sands 102 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit. Die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het plafonwaaiers vir warm dae. Die woonstel word tussen Maandae en Vrydae skoongemaak.

Die kompleks het pragtige see-uitsigte en toegang tot die strand deur 'n elektriese hek. Die gemeenskaplike swembad word goed onderhou en is omhein vir kinders. Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Sands 102 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Sands 102 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R825 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za