Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 7

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Eden Sands 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit. Dié eenheid bied 'n lieflike see-uitsig en die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Trappe lei na die woonstel op die eerste verdieping en daar is slaapplek vir 5 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is in die sitarea beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Let wel, gaste moet hulle eie toiletware en toiletpapier bring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, konveksie-oond en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met 'n DVD-speler, beperkte DStv-kanale, en lei na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n see-uitsig. Daar is 'n tuimeldroër op die balkon vir jou gerief. Die eenheid het plafonwaaiers vir warm dae.

Die kompleks het 'n pragtige see-uitsigte en het toegang tot die strand deur 'n elektroniese hek. Die gemeenskaplike swembad word goed onderhou en is omhein vir kinders. Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe in die kompleks.

Dis slegs 10 minute se ry vanaf Galleria Mall met winkels, restaurante, 'n fliek en ysskaatsbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Sands 7 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Eden Sands 7
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Sands 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6733724b1b77c4f0558420cb9ccd60b67f0b185c9f9b850b5d6296db2fe8e8318b5fa55c0e252f4ab06d9a2dfe6039b3ded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099813155914 30.858508944511