Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 20, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Eden View is 'n luukse selfsorghuis met 'n 180°-uitsig oor die see in Sheffield Beach. Sheffield Beach is 'n lowerryke area wat vir pragtige strande, branderplankry, rotspoele en 'n gerieflike ligging bekend is. Dit is die ideale verblyf vir 'n luilekker strandvakansie, net 'n paar minute vanaf verskeie restaurante, kroeë, 'n gholfbaan, bergfietsroetes en Salt Rock, en net 'n paar meter vanaf die strand.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n aparte tweeslaapkamerwoonstelletjie, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Die derde en vierde slaapkamer het ook elk 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die aparte woonstelletjie is ideaal vir gaste wat meer privaatheid wil hê. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer en 'n TV met Netflix. Die woonstelletjie het 'n privaat ingang, tuin en 'n pragtige see-uitsig.

Die hoofhuis se kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n koffiemasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n opwaskamer in. Die oopplankombuis lei na die ruim sit- en eetarea, 'n aparte TV-kamer met DStv en 'n ruim studeerkamer. Gratis WiFi word voorsien.

Eden View het 'n tuin, 'n ingeboude kroeg op die stoep, 'n ongelooflike see-uitsig en 'n randvloeiswembad.

Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Eden View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Summit-weg 20, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 20, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5680ffc765102aa65100a0d9c3be102f246c4f99528025c6474681853e534b896314389fbb7dcc8b83e0ab8d585087b231c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 20 Summit Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.485334625232 31.253176152115