Eden Wilds
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchelstraat, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Eden Wilds is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 'n gesin van 6 in 'n oord langs die Umtamvunarivier.
Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. 'n Slaapbank vir 2 kinders is in die woonkamer beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, en 'n ontbyttoonbank. Gaste kan heerlik ontspan voor die TV met DStv Easy View in die woonkamer. Gaste wat meer kanale verkies, is welkom om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Die oord het 'n lieflike swembad, daar is 'n sleephelling vir bote by The Pont, en heelwat staproetes is beskikbaar in die reservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by Eden Wilds sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mitchelstraat, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Wilds het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchelstraat, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom