Eden Wilds 103

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Wilds 103 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp skuil tussen die Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal. Daar is warm sand, natuurreservate en voetslaanroetes wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Die eenheid is op die grondvloer en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 'n dubbelbed in elke slaapkamer en 2 badkammer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep kyk oor die gemeenskaplike tuin.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n vang-en-vrylaat-visdam, speelplek vir kinders en toegang tot die rivier en braaigeriewe.

Daar is gholfklubs, natuurreservate, diereplase, strande, die Wild Coast Casino en historiese terreine in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Wilds 103 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Wilds 103 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za