Banner Rest Akkommodasie by Eden Wilds 119 | LekkeSlaap
+9

Eden Wilds 119

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Wilds 119 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied warm sand, natuurreservate en voetslaanroetes wat dit 'n lieflike vakansiebestemming maak.

Die eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Dit het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer word tussen die 2 kamers gedeel en het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus en die oopplan-sitkamer bied toegang tot 'n balkon. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, visdam waar gaste kan vang en vrylaat, speelplek vir kinders, toegang tot die rivier en braaigeriewe.

Besienswaardighede in die omgewing sluit gholfklubs, natuurreservate, diereplase, strande, Wild Coast Casino en historiese terreine in.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Wilds 119 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eden Wilds 119
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Wilds 119 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66RP6xFVqn2Ljvx5ctIb84vACp5toHKSCtvLHFW6gLcVn9AtE4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Old Pont Road Eden Wilds 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.064863 30.1780574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za