Eden Wilds 22
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden Wilds 22 is in ’n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvinarivier in Port Edward. Port Edward is weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en heuwels van KwaZulu-Natal, en bied ’n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetslaanpaaie, wat dit die ideale vakansiebestemming maak.
Verblyf word in 2 selfsorgeenhede gebied wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die eenhede het elk 2 slaapkamers, ’n badkamer, oopplan-kombuis en -leefarea. Dis ideaal vir ’n gesin of groep vriende.
Die kompleks spog met ’n gemeenskaplike swembad, ’n vang-en-vrylaat-visvangdam, speelgrond vir kinders, toegang tot die rivier en braaigeriewe.
Besienswaardighede in die area sluit gholfklubs, natuurreservate, diereplase, strande, Wild Coast Casino en historiese terreine in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Wilds 22 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom