Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Wilds 80

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Wilds 80 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in die dorpie Port Edward geleë. Port Edward is tussen die Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se golwende heuwels geleë en spog met 'n oorvloed natuurlike besienswaardighede en aktiwiteite wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word deur die kamers gedeel en het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is lugversorging, 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n etenstafel vir 4 gaste in die leefarea. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon met 'n buitetafel.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, vang-en-vrylaat-visvang in die dam, 'n kinderspeelarea, braaigeriewe en toegang tot die rivier.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste moet ook hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hulle wil TV kyk. Gaste sal nie kan TV kyk sonder hierdie items nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Wilds 80 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Eden Wilds 80
Netheid
1.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Wilds 80 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8103fbe9600a8756b0166551df69123249f49e3b93ee30594ac7f6b4a55096e2852cd1bee8551561d522b6b0efe6e7331196?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Old Pont Road 80 Eden Wilds 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.064863 30.1780574