Eden Wilds 83

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Wilds 83 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvunarivier geleë, in Port Edward, tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geskuil. Port Edward bied 'n oorvloed van natuurreservate, warm sand en voetslaanroetes wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Die eenheid het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamers. Die badkamer word tussen die kamers gedeel en is toegerus met 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet beskikbaar.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer wat lei na 'n stoep. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n vang-en-vrylaat-dam, 'n speelgrond vir kinders, toegang tot die rivier en braaigeriewe.

Besienswaardighede in die omgewing sluit gholfklubs, natuurreservate, diereplase, strande, die Wild Coast Casino en plekke van historiese belang in.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Wilds 83 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Wilds 83 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za