Eden Wilds Unit 38
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Apr 2021 tot 2 Mei 2021.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds Eenheid 38, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden Wilds Unit 38 is 'n woonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks op die Mtamvuna-oewer in Rennie's Beach.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer get 2 enkelbeddens. Die kamers deel die badkamer wat 'n bad het. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Daar is 'n TV met OpenView in die sitarea en dié vertrek bier toegang tot 'n balkon.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis en maklike riviertoegang. Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere toe nie.
Port Edward bied verskeie doendinge soos swem, hengel, waterplankgly, gholf en 'n paar bergfiets-, voetslaan- en staproetes. Gaste kan die Port Edwards Vuurtoring, Mzamba-fossiele en versteende woud, St John-skeepswrak en die Red Desert Natuurbewarea of die Umtamvuna Natuurreservaat besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Eden Wilds Unit 38 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Old Pont-weg, Eden Wilds Eenheid 38, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds Eenheid 38, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom