LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edenbrook Country House | LekkeSlaap
+61

Edenbrook Country House

B&B
Edenbrook Lodge
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die lodge het 7 ruim slaapkamers, almal met lugversorging. Daar is 3 Executive Suites en 4 Standaardsuites. Die selfsorg-eenheid is 'n 35 m²-Executive suite wat ideaal is vir familie-vakansies, henneparty-naweke of naweek-wegbreke. Die lodge is stylvol en bied waarde vir geld. Daar is 'n oopplan-hoofslaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n spa-badkamer, 'n glasstort en 'n instapkas. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook ’n kombuisie. Die derde slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort en die vierde slaapkamer is ’n standaardsuite en het 2 enkelbeddens in 'n L-vorm en 'n en suite-stort. Die ander 2 standaardsuites het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-stort. Op die swembaddek is daar braaigeriewe en buitemeubels. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees. Reg van toegang voorbehou. Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel. Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit. Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het. Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word. Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Tuin-Suite
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuin-suites is 43 m². Elkeen is elegant versier in 'n romantiese regentskapstyl. Dié suites kry lekker son en het hul eie gemeubileerde privaat patio wat oor die tuin uitkyk en wat spog met Edenbrook se vrugteboord aan die agterkant. Die suites het gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kaggel vir wanneer dit reën. Elke badkamer het 'n stort, bad en verhitte handdoekrelings. Die tuin-suites het elkeen 2 ekstra groot-enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, Daar is ook Italiaanse linne en handdoeke wat geborduur is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Volledige ontbyt.

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees. Reg van toegang voorbehou. Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel. Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit. Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het. Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word. Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Enkel-tuinsuite
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Enkel-tuinsuite is elegant versier in 'n romantiese regentskapstyl. Dit beskik oor 'n driekwartbed, 'n en suite-stort, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ondervloerverhitting en 'n kaggel. Hoewel dit deel van die herehuis vorm, het dié suite steeds sy eie ingang. Die suite is 26 m² en lei na 'n gemeubileerde patio van 16 m² wat oor die tuine uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Volledige ontbyt.

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees. Reg van toegang voorbehou. Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel. Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit. Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het. Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word. Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Tuin Deluxe Suite
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse tuin-suite is 'n oopplan-suite van 43 m² met 'n privaat gemeubileerde patio van 13 m² wat oor die tuine uitkyk en ook spog met Edenbrook se vrugteboord aan die agterkant. Die stylvolle kamer het 'n ekstra groot-bed, 'n borrelbad (groot genoeg vir 2) en 'n oop kaggel om 'n romantiese atmosfeer te skep of bloot vir self-pamperlang

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Volledige ontbyt.

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees. Reg van toegang voorbehou. Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel. Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit. Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het. Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word. Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Wittebrood-suite
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Die privaat woonstel is op die eerste verdieping van die Herehuis. Dit het 'n privaat balkon met 'n Jacuzzi, sitkamer met 'n platskerm-TV, 'n instapkas en 'n kaggel.

Tariewe
Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees. Reg van toegang voorbehou. Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel. Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit. Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het. Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word. Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Selfsorgkothuise
Vanaf R4 300
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is dieper op die perseel geleë en word omring deur 'n woud. Dit bied meer privaatheid vir gesinne of groepe. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 driekwartbeddens. Die eenhede het oopplan-kombuisies, -eetarea en -sitareas. Daar is ook 'n houtdek met 'n plonspoel en braaigeriewe by elke eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees. Reg van toegang voorbehou. Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel. Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit. Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het. Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word. Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 5 van Plaas 421, Harkerville, Plettenbergbaai, 6604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNTk1OWMwLTBiYmYtNGRiYy1hN2FkLTg1NjIwODJiNDFjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Portion 5 of Farm 421 Harkerville 6604 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.036156279212 23.216011691908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!