LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edenbrook Country House | LekkeSlaap
+61

Edenbrook Country House

B&B

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Edenbrook Country House
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Elsa W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Lieflike ligging, pragtige kamer, gasvrye personeel, heerlike ontbyt.

Edenbrook Country House's terugvoer

Thank you for your kind comments Elsa, it was a pleasure to have you and your husband with us here at Edenbrook. We look forward to your next stay with us.

Edenbrook Country House
Melinde V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Melinde V
Gesin met klein kinders

Baie meer verwag vir die pryspunt.

Ons het besluit op Edenbrook omdat ons 'n bederf tydjie wou hê en ons was ongelukkig teleurgesteld. Daar was regtig niks besonders nie. Ontbyt was lekker maar op standaard van ander goedkoper gastehuise. Kamer was groot maar weerwens nie so luuks soos verwag nie. Die kamers is ook naby aan die hoofpad. Die eienaars was baie aangenaam. Voel net dis afskeep verblyf en diens vir die prys. Ons het hulle ook ingelig oor ons babatjie en gevra of hulle 'n kot het voor ons die bespreking bevestig het. Toe ons daar aan kom weet niemand van dit nie maar hulle het darem inderhaas die kot kom insit.

Edenbrook Country House's terugvoer

Hi Melinde, sorry to see that your experience at Edenbrook was not satisfactory, you have my apologies. I would like to let you know that the establishment is under new ownership and management. Yes, our location is still the same but there have been significant changes in many aspects of the business and would like to extend an invitation for you to try us again. I am certain that you will leave here feeling better about you experience. Regards, Bruce; Manager.

Edenbrook Country House
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 5 van Plaas 421, Harkerville, Plettenbergbaai, 6604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNTk1OWMwLTBiYmYtNGRiYy1hN2FkLTg1NjIwODJiNDFjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Portion 5 of Farm 421 Harkerville 6604 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.036156279212 23.216011691908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!