LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edenbrook Country House | LekkeSlaap
+61

Edenbrook Country House

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Edenbrook Lodge
Selfsorg
Tuin-Suite
Volledige ontbyt.
Enkel-tuinsuite
Volledige ontbyt.
Tuin Deluxe Suite
Volledige ontbyt.
Huisreëls

Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum betaal wees.
Reg van toegang voorbehou.
Rook is verbode in die kamers, die lodge en op die perseel.
Gaste mag nie in die kamers of elders op die perseel kook nie. Dit sluit egter die selfsorg-lodge uit.
Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die Country House-eiendom gerig het.
Ander dienste of produkte soos wasgoed, etes (uitsluitende ontbyt, uitstappies, ens.) is teen 'n ekstra koste beskikbaar, behalwe as dit anders aangedui word.
Hoewel ons lief is vir diere, word hulle nie ongelukkig nie toegelaat nie omdat ons drie wolfhonde (Lana, Bacco en Tsara) en kat (Killah) op die perseel woon en vrylik rondbeweeg, en omdat hulle dalk kan baklei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Jou bespreking word bevestig deur 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito.
Indien gaste voortydig vertrek mag ons die volle, oorspronklike besprekingsbedrag hef.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 5 van Plaas 421, Harkerville, Plettenbergbaai, 6604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNTk1OWMwLTBiYmYtNGRiYy1hN2FkLTg1NjIwODJiNDFjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Portion 5 of Farm 421 Harkerville 6604 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.036156279212 23.216011691908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!