Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edennook

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir Edennook
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sarah E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, perfect for a couple of nights.

Great stay with the host. The accommodation was spotless, comfortable bed, quiet neighbourhood, well equipped. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, neat and well-equipped cottage.

We enjoyed our stay. From the minute we were welcomed, we felt at home. The well-equipped cottage has everything one needs. Can definitely recommend this cottage for overnight or longer stay. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was alles en meer as wat ons verwag het.

Dit is 'n gerieflike en goed toegeruste eenheid. Ons sal dit beslis weer in die toekoms gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thamzanqa M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thamzanqa M
Enkelreisiger

Great place.

Very neat and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, geen probleme.

Ja, daar was geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J
Saam met vriende

Rustige, mooi en vriendelike verblyf.

Baie lekker rustige plekkie. Super netjies en mooi met alles wat jy benodig. Bitter lekker stil. Baie vriendelike ontvangs gehad en mense is super.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagoriese naweek in 'n pragtige omgewing.

Baie lekker naweek gehad, dankie vir jou gasvryheid, sal Edennook 100% aanbeveel, alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Very friendly host, had absolutely no issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Edennook is 'n pragtige kothuis in 'n lieflike area van George. Cheryl is 'n baie vriendelike gasvrou, en die hele in- en uitboekproses was moeiteloos. Dit was 'n heerlike blyplek met uitstekende geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie Carina!

Edennook
Allan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stay in George.

A comfy pad to explore the area. Cheryl was most helpful as a host. The cottage was well organized with all the amenities and more that you would normally expect. It was private and secure. We really enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige netjiese rustige plekkie, so cosy.

Het alles wat mens nodig mag kry. Die eienaars is dierbare mense en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Ek sal definitief weer daar bespreek. Dit was 'n ontspannende ervaring. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sal Edennook definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, gerieflik en alles wat nodig is.

Baie goed geleë en veilig, veilige parkering, netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review us. Much appreciated.

Edennook
Mark M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

A rare gem of a find.

Wonderful to find a rare gem where the power stays on. No loadshedding issues. . Safe for 2 vehicle parking. Wonderful as we did not have loadshedding issues. . Definately will book here again. Clean comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en huislike oornag met 'n vriendelike gasvrou.

Ons het lekker oornag en die plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

your review is very much appreciated. baie dankie!

Edennook
William M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Above and beyond.

Wonderfully practical and well-equipped unit. Unaffected by loadshedding and water shortages. Excellent Wi-Fi. Couldn't have asked for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you for this excellent review. It is much appreciated.

Edennook
Elaine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gunstelingvakansieplek in George.

Cheryl is 'n dierbare gasvrou wat ons altyd laat baie welkom voel. Edennook is 'n super skoon, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het en meer. Privaat, stil, rustig en baie veiliig. Groot plus punt is geen loadshedding nie. 5-Ster-verblyf, kan Edennook definitief aanbeveel. Baie dankie, Cheryl for a lovely Easter weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you, Elaine. Hosting 5-star guests like you is an absolute pleasure.

Edennook
Frans J. V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedtoegeruste, netjiese eenheid.

Die gasvrou was baie behulpsaam. Die verblyf was baie aangenaam en sekuriteit is van die hoogste gehalte. Ons het lekker uitgerus vir die lang pad terug huis toe. Eko-vriendelike maatreëls was verrassend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Very much appreciated. Thank you.

Edennook
Ria B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

We had an awesome stay at Edennook. The place is beautiful, clean, safe, well equipped with Wi-Fi, solar and is private. I will definitely stay there again. Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie baie dankie.

Edennook
Sipho R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plekkie, alles wat jy nodig het en nog meer. Gaan definitief weer kuier!

Die tydperk wat ons daar gekuier het was ongelooflik. Baie stil, rustige en veilige area. Die plekkie is goed toegerus met al die nodige toebehore en nog meer. Ons het dit baie geniet, sal weer daar wil gaan oorbly en beveel dit aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you for this great review. It is much appreciated.

Edennook
Ben B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Die geriewe was voloende, alles in goeie werkende toestand. Baie sentraal geleë en ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D
Enkelreisiger

Outstanding in all respects.

Solar system ensures constant supply of electricity. Excellent hospitality and communication from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review, and such a lovely review too! Much appreciated!

Edennook
Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was die 2de keer wat ons van Edennook gebruik maak, maar ook nie die laaste keer nie. Kan die verblyf sterk aanbeveel. Baie dankie Cheryl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om my so 'n goeie resensie te gee. Dit word baie waardeer. Vriendelikste agtings, Cheryl

Edennook
Johan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste plekke ooit.

Hierdie plek sal ek weer gebruik indien ek in daardie area kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Many thanks for this positive review. It is much appreciated.

Edennook
Vicky M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Heerlik gerus.

Ons het heerlik gebly in die netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Ons kon selfs die rugby op TV kyk tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Eienaar baie behulpsaam gewees, in alle opsigte. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thanks for the review. It was lovely hosting you and your lovely little parrot Gina!

Edennook
Arnold A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal dit weer gebruik.

Baie goed geleë en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie. Ek hoop om jou weer te sien wanneer jy volgende in George is.

Edennook
Andre O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Vriendelike gasvrou. Als wat nodig is vir 'n rustige tyd! Beste was dat loadshedding mens nie affekteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you for taking the time to review. It is much appreciated.

Edennook
Kimon W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice friendly host. We loved that we could sit outside and braai and eat.

Safe parking and very clean, felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thanks Sandra! Much appreciated.

Edennook
Hannetjie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en baie aangenaam.

Ideaal vir 2 volwassenes om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Baie goed geleë en 'n baie stil en rustige area. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie.

Edennook
Etienne T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies en goed ingerig. Pragtige verblyf. Hou van die veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om EdenNook te hersien. Dit word baie waardeer.
Cheryl

Edennook
Carlin K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin K
Saam met vriende

Goed geleë, baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het.

Veilige parkeerplek, puik akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie. Baie waardeer, Carlin!

Edennook
Anita W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Very comfortable. Just what we needed.

We were warm, comfortable and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thanks, Anita. It was a pleasure having you!

Edennook
Elaine S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster-akkommodasie "Rustig en Veilig".

Was vriendelik ontvang soos altyd, baie netjies en super skoon woonstel met alles wat jy nodig het en is goed geleë, ons gunsteling vakansie plekkie, kan hul definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable, clean, neat and got everything for a weekend away.

Will stay there again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thanks for the review! So very much appreciate your kind words.

Edennook
Heather S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Edennook is very comfortable, every box ticked and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik, vriendelike en warm ontvangs.

Ons was baie goed behandel! Ons was vriendelik ontvang en het heerlik geslaap elke aand! Ons sal beslis weer gebruik maak van Eden Nook. Die eienaars het ons baie tuis laat voel en hulself ontferm oor ons! Ek kan oor niks kla nie - die plek is skoon, baie smaakvol en alles so goed afgerond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Such a lovely review. Baie dankie.

Edennook
Adriaan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onberispelik netjies en gerieflik.

Baie aangename omgewing, goeie geriewe, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en gemaklik!

Vriendelik ontvang deur Cheryl wat vir ons 'n pragtige, skoon en gemaklike eenheid voorberei het. Die eenheid is goed geleë in 'n stil omgewing, veilig en toegerus met meer as wat ons nodig gehad het. Waarde vir geld en ons beveel Edennook sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you very much for taking the time to write such a kind review!

Edennook
Joelene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat!

Attention to detail and effort that goes into the upkeep of the place is evident. I would recommend and stay here anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you so much Laurence!

Edennook
Shaanta L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaanta L
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af.

Ons het weereens lekker geblym soos altyd. Die gasvrou doen verskriklik baie moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie.

Edennook
Renier C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Besigheidsreis

Always a pleasant time in George and surrounding areas.

Very friendly owner. Made me feel very welcome. Nice cottage with everything you need. Safe and beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thanks very much for reviewing. Very much appreciated.

Edennook
Carlin K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ervaring, veral die elektriese komberse tydens die bitter koue en reën was 'n groot bederf. Baie netjies en skoon, ek kan Edenhook ten sterkste aanbeveel.

Cheryl was 'n baie goeie gasvrou en die kommunikasie was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you so much. I really appreciate your lovely comments.

Edennook
Beverley S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

Cheryl and Colin are very gracious hosts. They were extremely helpful and never seemed to be inconvenienced. Our stay was comfortable one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaanta L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaanta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Baie dankie Cheryl vir jou home away from home. Ek was aangenaam verras met hierdie juweeltjie. Alles waaraan 'n mens kan dink was beskikbaar in die woonstel. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is lekker privaat. Dankie dat jy my ou prinsessie ook kon akkommodeer. Dankie vir die klein ekstratjies, asook lekker koekies. Waardeer dit opreg. Ons sal Edennook met grootste plesier aanbeveel. Dit was beslis nie die laaste van ons nie. Ons sal weer in die toekoms van die juweeltjie gebruik maak. Volle DStv en WiFi vir die prys per aand is beslis 'n bonus. Dankie vir die ekstra myl wat jy vir ons gestap het vanaf die dag toe ons die deposito betaal het. Sterkte seën en voorspoed met jul juweeltjie. Godsrykste word jul toegewens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie vir die baie lekker resensie. Dit word baie waardeer.

Edennook
Gerrie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie baie lekker.

Dankie Cheryl vir die WhatsApps wat jy gestuur het en die verwelkoming toe ons daar opdaag. Ek kan dit aan enige een aanbeveel en ook baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie Gerrie!

Edennook
Pj S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Was regtig die perfekte plek vir ons as jong paartjie! Skoon, netjies, WiFi, vol DStv. Vir my as 'n lang persoon was die stort awesome, groot en stortkop hoog. Ook baie veilig. Ek was verbaas oor die prys. Sal definitief sonder enige twyfel weer boek. Wat ook uitgestaan het was dat die tannie met jou WhatsApp en jy kan enige tyd op haar knoppie druk. Tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Wow!! Thank you so very much!

Edennook
Hennie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-verblyf.

Dit is verblyf wat met liefde en styl gebied word. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en veilig.

Edennook is in 'n pragtig en veilige buurt in George geleë. Dit is maklik om van daar uit te ry na Victoriabaai, Wildernis, Knysna en Heroldsbaai, Die eenheid is baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie!!

Edennook
Amy D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort, safety, everything you need from a home away from home.

Good service, was warmly welcomed, safe and private. Would meet every traveller's approval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you very much for the lovely review!

Edennook
Angelique V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Edennook is perfek geleë. Ons het baie lekker daar gebly. Lekker privaat en veilig. En die eienaar, Chery, is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you very much! It was lovely having you both, Angelique!

Edennook
Hanli Venter V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli Venter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goed toegerus. Stil, veilige verblyfplek.

Behalwe vir 'n ontydige tuinier, is alles absoluut perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you Hanli, much appreciated!

Edennook
Marilize P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis is baie netjies en die eienaars baie vriendelik.

Ons was baie goed ontvang en het tuis gevoel vandat ons daar opgedaag het. Baie netjiese kothuis. Ek sal dit enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het baie welkom gevoel. Als was baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie.

Edennook
Paul S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star self catering apartment in beautiful part of George.

This was really one of the best equipped self catering apartments I have ever visited. Our host thought of everything - even charcoal and wood were provided for the braai. Apartment is private, at back of house, with safe parking inside the property. Decor is simple and elegant. Covered patio with dining table and comfortable chairs and coffee table. We enjoyed eating outside every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you SO much both of you for this lovely review!

Edennook
Martie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Baie netjies en modern. Gasvryheid was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you so much for the great review. It was an ABSOLUTE pleasure having you both and hope to see you again!

Edennook
Jannie E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private, stylish and secure establishment!

Hosts Cheryl and Colin catered to our every need yet respected our privacy. Edennook is a well finished, well equipped self-catering unit complete with undercover braai area in a very upmarket area.I recommend it to anyone looking for peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Thank you so much. You were fabulous guests.

Edennook
Jacky T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky T
Besigheidsreis

Very clean everything we needed.

Very friendly service and clean. Was able to work.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon, alles wat ons nodig het.

Baie vriendelike diens en skoon. Kon werk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Hi there Jacky and thank you so much for taking the time to review us, but why only 4 stars for security? Parking is behind an electric gate, and then wooden gate leading on to the property, followed by a pad lockable gate leading onto the terrace, then a security gate and lockable door at cottage entrance as well as burglar bars on all the windows plus an alarm. What do you feel is further required for a five-star rating? I aim to please and take any criticism or suggestions very seriously. If you have any suggestions regarding any type of improvement, I'd really appreciate the feedback.

Edennook
Melanie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Enkelreisiger

Fantasties.

Dit was so netjies en modern gevoel. Asof ek in 'n 5 ster hotel was. Die area is stil en dis naby alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edennook se terugvoer

Baie dankie Melanie! I hope to see you again when you are next in George!

Edennook
De Wet V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Enkelreisiger

Baie lekker, privaat, akkommoderend en gemaklik.

Die eienaars is baie gaaf en dink regtig aan alles om jou verblyf te vergemaklik. Hulle het aangebied om die basiese aan te koop vir aandete omdat ek eers na 18:00 by hulle gearriveer het en dit dan op die faktuur aan te bring. Ek was die eerste gas in hulle nuut geboude plekkie, daar is 'n paar klein dingetjies wat hulle nog wil aanbring, soos 'n dakwaaier en ander slotte op die toegangshekke wat gemakliker oop sluit, maar ek sal hulle 100% aanbeveel en elke maand op my besigheids besoek te George by hulle aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh0XdABZw5y7VQUzIabsEObXYbbXmMaTvuFGKR3vhBqJ4OEhiZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 1 Cedar Avenue Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949698 22.442689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem