EDer

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 7 Nov 2019.

Beskrywing

eDer is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n natuurreservaat in Wildernis - 'n gesogte vakansiebestemming langs die Tuinroete. Dié stil kusdorpie het lang strande, 'n kalm see en 'n matige klimaat regdeur die jaar.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers is en suite.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en kookgerei. Die leefarea is bo en word via trappe bereik. Dit het gemaklike sitplek, 'n TV, DVD-speler, 'n boekrak met baie boeke en bordspeletjies. Daar is 'n braai-area buite en veilige parkeerplek op die perseel.

Uitgestrekte waterweë, pragtige strande en die lowerryke inheemse woud maak Wildernis 'n natuurliefhebber se droom.

Slaapplek

'n Bespreking by EDer sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na EDer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 7 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false