Thesen Islands Akkommodasie by Edgewater Loft | LekkeSlaap
+18

Edgewater Loft

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-eiland 22, Thesen Islands , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edgewater Loft is in Thesen Islands in Knysna op 'n baie privaat hoekie van die ontwikkeling met oorgenoeg parkeerplek geleë. Die eienaar woon op die perseel en het volledige toegang tot die swembad.

Die solder het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie, 'n sitkamer en 'n groot stoep. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die dek aan die suidekant van die huis waarborg ure waartydens gaste rustig in die son kan sit of visvang en daar is ook 'n gazebo. Die drywende jetty verseker dat jy enige tyd daartoe sal toegang hê, ongeag die gety. Daar is ook komplimentêre kano's wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Edgewater Loft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Edgewater Loft
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bitou-eiland 22, Thesen Islands , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edgewater Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-eiland 22, Thesen Islands , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJdkcFgAjx9IWdqXnNQJXSDPK0BKAsDWYT9NkPx9jR4Gpygiu1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 22 Bitou Island Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.04722085498 23.052101938931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za