Thesen Islands Akkommodasie by Edgewater Studio | LekkeSlaap
+23

Edgewater Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T07 Mill-weg, Thesen Island, Knysna, 65761, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edgewater Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n tuintjie wat op die waterrand geleë is. Edgewater Studio is op die Theseneiland in Knysna geleë, binne stapafstand vanaf Theseneiland se hawedorp met sy eksklusiewe restaurante en winkels.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die woonstel bied ook 'n stoep met 'n gasbraai en 'n tafel met stoele.

Doendinge op Theseneiland sluit in voëlkyk, vlugbal, tennis, gholf-speel op 'n 18 putjie-gholfbaan, en kanovaart deur die kanale in komplimentêre kano's. Gaste kan ook Knysna en sy waterfront besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Edgewater Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Edgewater Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • T07 Mill-weg, Thesen Island, Knysna, 65761, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edgewater Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T07 Mill-weg, Thesen Island, Knysna, 65761, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyVxJD21LPeMvidmEXS1LYjYVTVGpj4aOtQNWYSMJRZY7rlkcWo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 T07 Mill Road Thesen Island 65761 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.049276539669 23.04941917358
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za